Загрузка
AN
author
Anton van Niekerk
Anton van Niekerk is ’n uitgelese (distinguished) professor in Filosofie en direkteur van die Sentrum vir Toegepaste Etiek aan die Universiteit Stellenbosch. Hy is die skrywer van ...показать большеAnton van Niekerk is ’n uitgelese (distinguished) professor in Filosofie en direkteur van die Sentrum vir Toegepaste Etiek aan die Universiteit Stellenbosch. Hy is die skrywer van talle werke op die terrein van die teologie, godsdiensfilosofie en bio-etiek. Hy verower die Stalsprys vir Filosofie in 1995 en word deur die Nasionale Navorsingstigting geëvalueer as ’n navorser met onbetwiste internasionale erkenning. Hy is ’n bekende deelnemer aan openbare debatte, en is ook ’n proponent van die NG Kerk.показать меньше
Anton van Niekerk еще не имеет доступных изданий.