Загрузка
RR
author
Rykie Roux
Rykie Roux is die skrywersnaam van ’n ewige romantikus wat in Pretoria grootgeword het, maar wat tans saam met haar gesin in Amerika woon, en haar doodverlang huis toe. Vandat sy k...показать большеRykie Roux is die skrywersnaam van ’n ewige romantikus wat in Pretoria grootgeword het, maar wat tans saam met haar gesin in Amerika woon, en haar doodverlang huis toe. Vandat sy kan onthou, het sy geskryf – romans, kortverhale en ook artikels. Mediese liefdesverhale en hospitaalintriges is veral vir haar heerlik om te skryf.показать меньше
Rykie Roux еще не имеет доступных изданий.