Die stories het begin toe ek liedjies begin skryf het en veral country musiek vertel 'n storie. Omdat ek baie ry en op 'n tyd baie die Bybel gelees het en dit oordink het terwyl ek ry het ek die ge...показать большеDie stories het begin toe ek liedjies begin skryf het en veral country musiek vertel 'n storie. Omdat ek baie ry en op 'n tyd baie die Bybel gelees het en dit oordink het terwyl ek ry het ek die gewoonte aangeleer en dis juis wanneer ek stil sit dan begin daar idees vir stories opkom. Was nog nooit lief vir lees nie want dit het soos werk gelyk maar toe ek begin om te skryf het ek agtergekom dis nie net so eenvoudig nie en dis 'n proses wat aan die groei is.показать меньше