Naretha Franken is in die Caledon-distrik gebore. Sy voltooi matriek aan Namakwaland Hoërskool op Springbok, waarna sy na Worcester trek en vier jaar later met MC Franken trou. Dri...показать большеNaretha Franken is in die Caledon-distrik gebore. Sy voltooi matriek aan Namakwaland Hoërskool op Springbok, waarna sy na Worcester trek en vier jaar later met MC Franken trou. Drie kinders word uit die huwelik gebore, en die gesin woon nou in Brackenfell. Naretha skryf liefdesverhale onder die Hartklop-druknaam.показать меньше