Tertius Kapp het met sy debuut as dramaturg reeds die magiese formule vir aangrypende teater baasgeraak. Sy werk verken dikwels omstrede onderwerpe en getuig van ’n onkonvensionele...показать большеTertius Kapp het met sy debuut as dramaturg reeds die magiese formule vir aangrypende teater baasgeraak. Sy werk verken dikwels omstrede onderwerpe en getuig van ’n onkonvensionele perspektief op die teater-medium. Hy bestee ’n aantal jaar in die TV-bedryf, was dosent aan die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań, Pole en is tans verbonde aan Universiteit van Fort Hare. Vir Rooiland het hy twee Fiesta-toekennings gewen, sowel as die Smeltkroes-prys by Clover Aardklop.показать меньше