Roelf Schoeman is tydens die Grensoorlog in die Kaprivi en in Ovamboland ontplooi. Hierna gee hy onderwys en was verbonde aan Militêre Inligting. Hy verwerf in 2007 sy MA in teolog...показать большеRoelf Schoeman is tydens die Grensoorlog in die Kaprivi en in Ovamboland ontplooi. Hierna gee hy onderwys en was verbonde aan Militêre Inligting. Hy verwerf in 2007 sy MA in teologie met sy navorsing oor die trauma en posttraumatiese stres wat soldate ervaar. Hy is tans betrokke by die Sentrum vir Kontekstuele Bedienings by die Teologiese Fakulteit van die UP.показать меньше