Marnus Hattingh het sy skoolloopbaan in Bellville voltooi, en ’n MA in Hebreeus by Kovsies behaal. Hierna het hy ’n honneurs in Joernalistiek by Maties voltooi, en as beurshouer by...показать большеMarnus Hattingh het sy skoolloopbaan in Bellville voltooi, en ’n MA in Hebreeus by Kovsies behaal. Hierna het hy ’n honneurs in Joernalistiek by Maties voltooi, en as beurshouer by Die Burger as verslaggewer begin werk. Vandag is hy die nasionale motorredakteur van Afrikaanse koerante. Zanzibar Zen is sy debuutroman. Hy woon op Pringlebaai. показать меньше