A.S. van Straten is outeur van die romans Daar’s ’n gaatjie in die middel van die see (1966) en Die wenner (1970).
In Die potlooddief en die engel (1985) verwerk hy ’n klugtige li...показать большеA.S. van Straten is outeur van die romans Daar’s ’n gaatjie in die middel van die see (1966) en Die wenner (1970).
In Die potlooddief en die engel (1985) verwerk hy ’n klugtige liefdesgeskiedenis met die gebruik van twee karakters as “sinnekens”, manipuleerders en ’n Griekse koor in die kleine.показать меньше