Sonja Kaiblinger is in Krems gebore en het in 'n spookhuis grootgeword wat oor die 100 jaar oud is. Sy werk as onderwyser in Vienna. Behalwe om te skryf, is sy lief vir perdry en s...показать большеSonja Kaiblinger is in Krems gebore en het in 'n spookhuis grootgeword wat oor die 100 jaar oud is. Sy werk as onderwyser in Vienna. Behalwe om te skryf, is sy lief vir perdry en sy versamel ook leë agurkiebottels, wat sy teen 'n buitensporige hoë prys aan Grieselgrypers soos Harry verkoop. Haar Scary Harry-reeks is reeds in 11 tale vertaal.показать меньше