Jean-Pierre de Kock het ’n honneursgraad in musiek op Stellenbosch verwerf maar werk deesdae in die houtbedryf. Van sy rubrieke het al op Netwerk24 verskyn, en ’n kortverhaal is op...показать большеJean-Pierre de Kock het ’n honneursgraad in musiek op Stellenbosch verwerf maar werk deesdae in die houtbedryf. Van sy rubrieke het al op Netwerk24 verskyn, en ’n kortverhaal is opgeneem in die Woordfees-bundel van 2016. Hy woon op Somerset-Wes maar sy droom is om hom eendag op ’n klein dorpie te vestig.показать меньше