Vivian Kleynhans het grootgeword in Paternoster as een van agt kinders. Sy was al onder andere 'n finansiële makelaar en 'n huisagent, en het ook in die personeelbedryf gewerk. Sy ...показать большеVivian Kleynhans het grootgeword in Paternoster as een van agt kinders. Sy was al onder andere 'n finansiële makelaar en 'n huisagent, en het ook in die personeelbedryf gewerk. Sy wou nog altyd haar eie sakeonderneming bedryf en is die eienaar van Seven Sisters Wines op Stellenbosch, wat wyn uitvoer na die VSA.показать меньше