Ruan Kemp is ’n mynbou-analis, met grade in die joernalistiek, onderwys, en ingenieurswese. Hy woon op Hermanus saam met sy vrou en drie seuns. Hy debuteer in 2019 met Gedeeltelik ...показать большеRuan Kemp is ’n mynbou-analis, met grade in die joernalistiek, onderwys, en ingenieurswese. Hy woon op Hermanus saam met sy vrou en drie seuns. Hy debuteer in 2019 met Gedeeltelik Bewolk. Wit leuen is sy tweede roman. показать меньше