Ivor Swartz is 'n bekroonde skrywer van Constantiapark, Pretoria. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig. Hy is getroud met Nadine en het 'n seun, Luther. Hy was onlangs te sien in...показать большеIvor Swartz is 'n bekroonde skrywer van Constantiapark, Pretoria. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig. Hy is getroud met Nadine en het 'n seun, Luther. Hy was onlangs te sien in die Netwerk 24 tv-reeks Ons vir jou. Ivor het 'n sterk sosiale media aanhang en is in September 2022 te siene op Via in die reeks Kies die lewe. показать меньше