Ons is 'n groep Afrikaanssprekende vroue wat elkeen haar eie blog het en saam stories skryf. Ons het baie pret en het op die internet 'n plek gevind waar ons ons eie wêreld beleef. Ons het ons eie ...показать большеOns is 'n groep Afrikaanssprekende vroue wat elkeen haar eie blog het en saam stories skryf. Ons het baie pret en het op die internet 'n plek gevind waar ons ons eie wêreld beleef. Ons het ons eie verbeeldingsdorpie, Rebusfontein waar elkeen haar eie huisie het.показать меньше