Aletté het ’n graad in joernalistiek en is ’n gepubliseerde skrywer, motiveringspreker, liedjieskrywer, TV-aanbieder en stylkonsultant. Aletté en Heinz is die trotse ouers van vier pragtige kinders...показать большеAletté het ’n graad in joernalistiek en is ’n gepubliseerde skrywer, motiveringspreker, liedjieskrywer, TV-aanbieder en stylkonsultant. Aletté en Heinz is die trotse ouers van vier pragtige kinders. Hulle woon in Somerset-Wes, Wes-Kaap. показать меньше