Betsie van Niekerk (21 Desember 1956, Vredendal) studeer aan die US, waar sy in 1981 'n M.A.-graad verwerf. Gedurende haar Honneurs-jaar is sy deel van DJ Opperman se Letterkundige...показать большеBetsie van Niekerk (21 Desember 1956, Vredendal) studeer aan die US, waar sy in 1981 'n M.A.-graad verwerf. Gedurende haar Honneurs-jaar is sy deel van DJ Opperman se Letterkundige laboratorium. Sy het die CP Hoogenhout-prys in 1992 ontvang vir Die Rooiberg is hol en 'n Sanlam-prys in 1996 vir Gamkab. Sy woon tans op Malmesbury.
показать меньше