Alwyn Uys het grootgeword in die Oos-Kaap en studeer op die Universiteit van Stellenbosch. Op 24-jarige ouderdom verloor hierdie kranige rugbyspeler die gebruik van sy bene in 'n m...показать большеAlwyn Uys het grootgeword in die Oos-Kaap en studeer op die Universiteit van Stellenbosch. Op 24-jarige ouderdom verloor hierdie kranige rugbyspeler die gebruik van sy bene in 'n motorongeluk. Hy is deesdae 'n gestremde atleet en neem onder andere aan driekamp deel. Hy is ook 'n aktiewe vlogger.показать меньше