Lindie Stander is ’n bekroonde aktrise, veral bekend vir haar rol as Elise Kruger in kykNET se Binnelanders. Sy het haar honneursgraad in Drama aan die Universiteit Stellenbosch ve...показать большеLindie Stander is ’n bekroonde aktrise, veral bekend vir haar rol as Elise Kruger in kykNET se Binnelanders. Sy het haar honneursgraad in Drama aan die Universiteit Stellenbosch verwerf waar sy ook toekennings vir haar skryfwerk ontvang het. Sy woon tans in Langebaan en reis gereeld na Johannesburg vir televisiewerk.
показать меньше