Weg: Platteland2 мин. чтения
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 мин. чтения
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland2 мин. чтения
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland9 мин. чтения
Ons Gaan Terug plaas Toe!
In ’n fraai vallei tussen Ngodwana en Waterval-Boven, omtrent 15km suidwes van die Sappi Ngodwanapapiermeule, draai jy van die besige N4 af en mik noord oor die Elandsrivier na die voet van ’n berg. Dit is hier waar jy Dombeya – ’n plaas en kwekery –
Weg: Platteland5 мин. чтения
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland1 мин. чтения
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland10 мин. чтения
Ware Rus… Langs Die waters Van Sabie
‘Ek het al voorheen in my lewe perde gehad, maar vanjaar het ek die meeste tyd nóg in die geselskap van hierdie manjifieke diere deurgebring. Hulle is nie net kalmerend nie, maar ook ’n bietjie soos ’n spieël – hulle wys jou ware emosies vir jou,” sê
Weg: Platteland2 мин. чтения
Ons Gaan Dorp Toe!
Shwe-shwe-oondhandskoene R590 per paar Baraka Gifts & Decor barakashop.co.za Cozzi Pets-kaktus-katkrappaal (Nebukatneser nie te koop. – Reds.) R700 Takealot takealot.com Lidmaatskap tot die Honey Bee Heroes-klub, ’n opheffings-en-byebewaringsprojek R
Weg: Platteland15 мин. чтения
Woeker Met Winter Se Oorvloed
BEDIEN BY DIE KAGGEL SAAM MET ’N STORIE Turkse rooilensiesop met Persiese platbrood DEUR NA DIE TAFEL WAAR BIBER DOLMAS KLAAR GEDEK IS Soetrissies vol stampkoring, korente en dennepitte OPGEDRA AAN PA SE RIEMPIESTOEL Wildspastei met speserykoejawel ‘
Weg: Platteland5 мин. чтения
Op Verlorenvalllei Is Min Dinge Geheim
Klein dorpe het gewoonlik die grootste stories, want oral, in elke dorre streek of geil vallei van ons wye platteland, is iedereen óf beroemd óf berug. Almal ken mekaar se gesig of geskiedenis. Min dinge is of bly geheim. In elke dorp se Kerkstraat –
Weg: Platteland6 мин. чтения
Ontmoet Die Mense
Kunstenaar en fotograaf “Hier is baie mense met kunstalent op Cullinan, maar hulle kan nie verf en kwaste en sulke dinge bekostig nie. En baie van hulle weet nie hoe om kuns te beoordeel of hulle eie werk te verkoop nie,” sê Mol, wat vier jaar oud wa
Weg: Platteland8 мин. чтения
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 мин. чтения
Weg! Platteland
REDAKTEURS JOHAN VAN ZYL & PETER VAN NOORD helloplatteland@gmail.com KUNSHOOF SEAN ROBERTSON SOSIALE MEDIA VILIENCOETZEE UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSON ALGEMENE NAVRAE YUMNA TOFEY yumna.tofey@media24.com 021 021 406 2205 HOOFBESTUURDER: LE
Weg: Platteland8 мин. чтения
Willie Walie Sit Nooit Op Sy Alie
Vergeet van arme Alice wat ongrasieus, gat oor kop, in ’n haasgat moes affoeter om haar ondergrondse wonderwêreld te bereik. Op die delwersdorp Cullinan kan jy jou in ’n oogwink tot in Willie Strauss se sonderlinge sonnestelsel lanseer: Jy stap eenvo
Weg: Platteland2 мин. чтения
Kerrie Teen Die Koue
“Kerrie is beslis wintertrooskos,” meen die kerriekoningin Shae Nair. “Lamskerrie met aartappels. Botterhoender met naan. Wat kan dan nou beter wees? Dit het net genoeg skop om jou van binne af warm te maak!” Maandae tot Vrydae is Shae ’n laerskoolon
Weg: Platteland1 мин. чтения
Ons Gaan Tuin Toe
“Het jy al ooit ’n plek met jou neus verken?” vra Justin Williams, eienaar van die Follow Your Nose-reuktoere in Kaapstad.“Elke plant vertel ’n storie deur die reuk wat hy afgee, en op dié gemaklike staptog leer ken jy die Kaap en haar plantegroei me
Weg: Platteland5 мин. чтения
Tuindagboek
Die kunstenaar Astrid Blumer is gek oor die detail, organiese vorms en lyne en lewendige kleure van plante en sê dit inspireer haar in elke opsig. Hoe sou jy jou styl beskryf? My kuns weerspieël my diepe verbintenis tot die wêreld rondom my. Ek verke
Weg: Platteland5 мин. чтения
Dinofeng Se Bont Broeikas
Onthou jy nog die mixed grill, alomteenwoordige kroonstuk op plattelandse spyskaarte in die jare sewentig en tagtig? Dis waarvoor jy skielik lus kry as jy een Vrydagmôre die nuwe Makers Village op Cullinan binnestap met ’n honger kol op die maag. In
Weg: Platteland6 мин. чтения
Dinge Vir Jou Dagboek*
15-17 Junie Vanjaar se feestema,“Wild en wonderlik in die winter”, beloof ’n stampvol naweek en onvergeetlike kuier in die hartjie van die Klein-Karoo. Gebruik die fees se klim-opklim-af-wyntreintjie om die uiteenlopende aanbieding van spys en drank,
Weg: Platteland3 мин. чтения
Eet, Drink, Wees Plesierig!
Stap deur Sutherland se geskiedenis Amanda du Preez se staptoer, Sutherland on Foot, is ’n lekker manier om meer van die dorp te sien en leer. Sy vertel stories oor die ou geboue en vroeë tye terwyl jy vir sowat twee uur die strate verken. Daar is ni
Weg: Platteland3 мин. чтения
Ruil Nuwe Plante Vir Jou Tuin
In 2019 het ’n groep vreemdelinge by die Greenhouse-kwekery in Nuweland, Kaapstad, bymekaargekom, elkeen met ’n plant van die huis af. Later die dag is elkeen terug huis toe met iemand anders se plant. Dié ruilbyeenkoms was die breinkind van Saffron
Weg: Platteland1 мин. чтения
TEKEN NOU IN En Betaal R75 Per Tydskrif
40% AFSLAG* 087 353 1300 (vir plaaslike oproepe) of +27 21 065 0033 (vir buitelandse oproepe) subs@media24.com WhatsApp 087 353 1333 SMS “plattelandint” na 32361 en ons kontak jou (SMS’e kos R1,50; gratis minute geld nie) 087 353 1300 (plaaslik) of +
Weg: Platteland8 мин. чтения
Vir die Voëls…
Voëlfariseërs wat vroeg uit die vere is, gewaar hulle gewoonlik eerste: groepies grafstil zombies gewapen met gevaarlike verkykers, ore spits soos bakoorjakkalse, wat na ’n onopvallende bruin struik staar. Uit die halfdood bosgasie het blykbaar pas d
Weg: Platteland3 мин. чтения
Nuus & dagboek
Leer ken jou vierbeenvriend op ’n dieper vlak op die hondecamino, ’n nuwe slenterstaproete oor vier dae al langs die Hermanus-kuslyn – van Grottostrand tot by die Fernkloof-natuurreservaat. Die hondecamino – of dan Canine Camino – is die breinkind va
Weg: Platteland12 мин. чтения
SUTHERLAND Koue Dorp Vol Warm Harte
Iemand wil weet of Sutherland ’n Woolworths Food het. Nee, antwoord jy, die plekkie is hopeloos te klein vir so iets. “Maar daar is darem seker ’n Checkers, Pick ’n Pay en so aan?” Nee, nee! Die enigste behoorlike winkel op die dorp is ’n klein OK Fo
Weg: Platteland4 мин. чтения
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n
Weg: Platteland6 мин. чтения
Ontmoet Die Mense
Bestuurder by die Rogge Cloof-natuurreservaat Ulli se oom het 32 jaar gelede die plaas Rogge Cloof aan die bokant van die Verlatenkloofpas gekoop. “Dit was al die jare die familie se wegbreekplek. Aan die begin was dit baie primitief en eenvoudig. Hi
Weg: Platteland1 мин. чтения
Ina Gesels Lékker Sopstories
In Ina Paarman se toetskombuis is gedurig nuwe produkte aan die prut. Deur die loop van Mei land haar nuwe sopreeks op winkelrakke landwyd wat jy eenvoudig verhit en geniet – net betyds vir die koue dae as die lus na trooskos jou beetpak. Die sop is
Weg: Platteland1 мин. чтения
Dié Laster Is Niks Lekker
Ons bly op die platteland van Mpumalanga. Ons is gereelde kopers van die tydskrif en geniet die artikels baie. Veral die onderhoude met die mense van ’n spesifieke plek is baie goed – dit laat ’n mens hunker om sommer in die kar te klim en hulle te g
Weg: Platteland4 мин. чтения
My Paadjie Platteland Toe
Ek is maar ’n stadsjapie. My eerste nege lewensjare was in Seepunt, gevolg deur ewe veel tyd in Vrede-hoek, Kaapstad. Dié skuif is het gekom nadat my oupa oorlede is en ons gesin by my ouma ingetrek het. Een van die lekkerste dinge van Vredehoek was

Свежие выпуски

Показать большесвежие выпуски

Еще публикации

…Или откройте для себя что-то новое